Antonio Di Cesare
Virtuoso Grandisima!


As die klanke van 'n kitaar in die hande van 'n Italiaanse virtuoos, tesame met sy satynstem jou gehoor streel, verloor elke hoorder sy hart op musiek wat tot die hart spreek.
Maak seker jy gebruik vir Antonio op jou volgende funksie.
Interkontinentale klanke om jou funksie of jou restaurant, die attraksie van die jaar te maak.
Antonio Di Cesare:
Epos: virtuoso@sukijaki.co.za
Tel: 0786603316


Jy het musiektalent en wil graag die dieper geheime van snaarinstrumente leer. Antonio kan jou gids wees deur die onontdekte geheimenisse van die kitaar. Leer vandag by 'n virtuoos, hoe om self die pad na virtuositeit, te betree. Vir kitaarlesse wat jou lewe sal verander, gesels spoedig met Antonio, voordat sy dagboek dalk net vol raak.
Antonio Di Cesare:
Epos: virtuoso@sukijaki.co.za
Tel: 0786603316